Motorhuis
Motornuus
MotorPraatjies
 


"Alles Motors" is die eerste webwerf in Afrikaans. Veteraan motorjoernalis, Ben van Rensburg, het reeds in 2000 die die behoefte gesien vir 'n motorwerf in Afrikaans. In 2006 het Ben besluit om op die Weskus af te tree en Gerard (Gerrie) Smit, 'n motorliefhebber en motorskrywer, het die webwerf by Ben oorgeneem.


Vul gerus u kommentaar, idees, ervaringe met motors in die gasteboek hieronder. Hou dit skoon en interessant asb...

 
Top