Motorhuis
Motornuus
MotorPraatjies
 


Hierdie webwerf dien as 'n vertoonlokaal vir inligting op die Internet oor motors.


"AllesMotors" is die eerste webwerf in Afrikaans. Dit is in die goeie jaar 2000 deur veteraan motorjoernalis Ben van Rensburg begin. Met sy aftrede in 2006 is dit deur Gerrie Smit, ook 'n motorjoernalis sedert 1982, oorgeneem.  

Vir die jongste motornuus in Afrikaans KLIK HIER








 
Top